SA Stud Book News

News


SA Stud Book issues media statements from time to time on relevant activities and developments within the livestock industry and the SA Stud Book environment. The latest press releases are listed below. 

1. General News

Genomic Breeding Values for Bonsmara
1.1. Media Release: Genomic Breeding Values for BonsmaraNuut
Author: SA Stud Book

The release of the very first Genomic BLUP breeding values for beef cattle in Africa enables Bonsmara breeders and their global clients to share in the advantages of the latest breeding technology for livestock. Learn more...
SA Stamboek stel revolusionêre onafhanklike paringsprogram bekend
1.2. SA Stamboek stel revolusionêre onafhanklike paringsprogram bekend
Author: Dr Pierre van Rooyen

SADairyBulls.com is reeds ’n gevestigde hulpmiddel vir telers van suiweldiere, KI maatskappye en ander bedryfsrolspelers om internasionale bulle se genetiese meriete te verkry op die Suid-Afrikaanse skaal. Learn more...
SA Stamboek Elite 2016 Mediaverklaring
1.3. SA Stamboek Elite 2016 Mediaverklaring
Author: Dr Pierre van Rooyen

SA Stamboek Elite 2016 gaan weer vanjaar erkenning gee aan stoettelers vir buitengewone prestasies. Maak asseblief reeds ‘n aantekening in u dagboek van die volgende belangrike datums, wat ook vanjaar weer saamval met Bloemskou 2016.  Learn more...
2016 Kleinvee Stoetkudde van die Jaar
1.4. De Heus oorhandig pryse aan Vleissentraal / SA Stamboek Elite 2016 Kleinvee Stoetkudde van die Jaar
Author: Dr Pierre van Rooyen

De Heus oorhandig produkprys aan Vleissentraal / SA Stamboek Elite 2016 Kleinvee Stoetkudde van die Jaar Learn more...
SA Stud Book Elite 2016 Awards honour top performance
1.5. SA Stud Book Elite 2016 Awards honour top performance
Author: Dr Pierre van Rooyen

The Standard Bank SA Stud Book Elite 2016 Prize Giving Dinner took place at Leopard and Lace in Bloemfontein on 3 May 2016. During this event, top achievers in the industry received awards for excellence in the livestock industry. Learn more...
SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar
1.6. SA Stamboek Elite 2016 Suiwelboer van die jaar Streekstoekennings word gemaak
Author: Dr Pierre van Rooyen

Die streekstoekennings van SA Stamboek se Elite Suiwelboer van die jaar vir 2016 het in September afgeskop. Die kompetisie is ‘n platform waar SA Stamboek aan sy Logix melkdeelnemers erkenning gee vir die prestasies wat deur die jaar behaal is. Learn more...
Eerste elektroniese plakkaat op kongres voorgelê
1.7. Beste Veekundige Voorlegging op SA Vereniging van Landboutegnoloë Kongres
Author: Dr Pierre van Rooyen

Yolanda Venter, Bestuurder van die Nguni Beestelersgenootskap, het die eerste plek behaal vir die beste Veekundige voorlegging op die 33ste SA Vereniging van Landboutegnoloë Kongres wat van 8 – 10 September 2015 in Hoedspruit plaasgevind het. Learn more...
Minister van Landbou besoek SA Stamboek
1.8. Minister van Landbou besoek SA Stamboek en moedig samewerking in Agri aan
Author: Dr Pierre van Rooyen

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Min Senzeni Zokwana, het Maandag, 5 Oktober die Landbouweekblad Landboukonferensie by die Universiteit van die Vrystaat geopen en ook van die geleentheid gebruik gemaak om SA Stamboek te besoek. Learn more...
© SA Studbook. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Studbook.