SA Stamboek Elite 2016 toekennings vereer top prestasie

SA Stamboek Elite 2016 toekennings vereer top prestasie  GAAN TERUG


Die Standard Bank SA Stamboek Elite 2016 Prysuitdelingsdinee het op 3 Mei 2016 by Leopards en Lace in Bloemfontein plaasgevind. Tydens die geleentheid is top presteerders binne die veebedryf met verskeie toekennings vereer.

Die volgende toekennings is tydens die geleentheid gemaak:
Veeplaas SA Stamboek Elite 2015 Platinumbul-toekenning:
• Beefmaster: Van-Dev Beefmaster-stoet - Mnr Pieter van Deventer
• Nguni: Bhetjane Nguni Trust – Mnr DF Fyfer
• Nguni: Bhetjane Nguni Trust – Mnr DF Fyfer
• Angus: Lourmotta Angus-stoet – Mnr Loutjie Campher
• Bonsmara: Nosa Bonsmara-stoet – Mnr Jan en Bertha Pienaar

Landbouweekblad SA Stamboek Elite 2016 Platinumkoei-toekennings:
• Angus: Geluksbron Angus-stoet - Dr Jan de Wet
• Afrikaner: Grootkuil Afrikaner-stoet - Mnr Pierre-André Cronje
• Ankole: Rensbou Ankole-stoet - Mnr Dail van Rensburg
• Romagnola: Rensbou Ramagnola-stoet - Mnr Dail van Rensburg
• Beefmaster: Nootverwag stoetery - Mnr Kerneels Jansen van Rensburg
• Bonsmara: FUZ Bonsmaras, Mnr Neels de Villiers
• Bonsmara Namibië: Hartebeestloop-stoet – Dr Joggie Briedenhann
• Charolais: Rosnec Charolais-stoet - Mnr Andrew Schaefer
• Drakensberger: Rouvus Drakensbergers - Mnr Gawie Roux
• Hereford: Wilkloof Boerdery BK - Mnr Willie Groenewald
• Nguni: Magaramombe Nguni-stoet - Mnr Auvinus Martens
• South Devon: Winston South Devon-stoet - Mr. John Miller
• Sussex: Faurzyl Sussex-stoet – Mnr They van Zyl (Snr)
• Tuli: Nonnie Stoetery – Mnr Cornelis Rautenbach

Unistel Ontwikkelende Stoetteler van die jaar het gegaan aan:
• Braunvieh: Gasekoma Braunvieh-stoet - Mnr Gaarekure Kleinjan Gasekoma

Die Farmer’s Weekly Mentor Teler van die jaar toekenning is gemaak aan:
• Nguni Vriendschap Boerdery – Mnr Nico Harris

Die volgende finaliste het gekwalifiseer om aan die Vleissentraal SA Stamboek Elite 2016 Bulgroeitoetsklas deel te neem:
• ANGUS (ROOI): LUSAN PREMIUM ANGUS - Rudi Buys
• ANGUS (SWART): FREDERICKSBURG LANDGOED - Bob Hobson
• BRAUNVIEH: EDUAN BOERDERY - Gawie Naude en Willem Naude
• DEXTER: J J DAFFUE & SEUN - Johan Daffue & Pieter Daffue
• DRAKENSBERGER: G W ROUX - Gawie Roux & Frik Roux
• PINZGAUER: BERTIE VAN ZYL (EDMS) BPK - Paul Bester
• PINZ²YL: BERTIE VAN ZYL (EDMS) BPK - Paul Bester
• ROMAGNOLA: ROSENGARTEN FARMS - Armando Balocco
• SANTA GERTRUDIS: F RAUTENBACH - Freddie Rautenbach
• SIMMENTALER: TENDELE FARMS TRUST - Willem Botha
• SUSSEX: C B CILLIé - Regter C Cillié
PINZGAUER: BERTIE VAN ZYL (EDMS) BPK - Paul Bester is as wenner van die
Bulgroeitoetsklas aangewys.

Die Vleissentraal SA Stamboek Stoetteler van die Jaar-toekennings is in die volgende kategorieë gemaak en die volgende wenners is aangekondig:
• Elite 2016 Vleisbees Stoetkudde van die jaar toekenning:
Tuli: Russel Clark, Dordrecht
• Elite 2016 Suiwel Stoetkudde van die jaar toekenning:
Jerseys: Mnr A.J Schoonwinkel
• Elite 2016 Logix Melk Genetiese Suiwelkudde van die jaar:
Inovula (Edms) Bpk – Mnr Kobus Hendriks
• Elite 2016 Kleinvee Stoetkudde van die jaar toekenning:
Boerbok: Mnr. Albert van Zyl
• Elite 2016 Perde Stoetkudde van die jaar toekenning:
Miniatuurperd stoet: Eduan Boerdery – Gawie Naude
• Elite 2016 Vark Stoetkudde van die jaar toekenning:
Vark : Leanside (Pty)Ltd – Mnr Shaun Mockford
• Elite 2016 Wildkudde van die jaar:
Valley Venture – Wildboerdery - Mev.Tina de Jager

SA Stamboek wens alle pryswenners baie geluk met hul prestasie. Die SA Stamboek Elite 2016 program het dit ten doel om prestasie binne die veebedryf te beloon en die algemene kwaliteit van diere te bevorder.

Dankie aan ons borge

Ons wil graag die volgende borge opreg bedank vir hulle getroue ondersteuning van die Stamboek Elite 2016 program:
Standard Bank vir die naamborg van ons Elite 2016 Gala Dinee
Vleissentraal vir die borg van die Bulgroeitoetsklas asook die Stoetkudde van die
jaar toekennings vir Vleisbeeste, Suiwelbeeste, Varke, Perde, Wild en Kleinvee
Voermol vir die naamborg van ons Elite 2016 Teeltsimposium
MSD Animal Health as borg by die Elite 2016 Teeltsimposium
Landbouweekblad, vir die borg van die Elite 2016 Platimum-koei toekennings
asook mediablootstelling aan die Elite 2016 program
Unistel vir die borg van die Elite 2016 Ontwikkelende Stoetteler van die jaar en
finansiering vir die aankoop van verse vir die wenner
Farmer’s Weekly, vir die borg van die Mentor teler van die jaar, ‘n vakansie vir
vier asook mediablootstelling aan die Elite 2016 program
Veeplaas, vir die borg van die Elite 2016 Platinum-bul toekennings asook
mediablootstelling aan die Elite 2016 program
Meadow, Deltamune, Barnlab, De Heus en DeLaval, as borge van ons SA
Stamboek Suiwelboer van die jaar Streekskampioenskappe.
Deltamune en DeLaval vir addisionele pryse aan die Vleissentraal SA Stamboek
Elite 2016 Suiwelkudde van die jaar en Logix 2016 Genetiese Suiwelkudde van
die jaar.
De Heus vir die borg van addisionele pryse aan die Vleissentraal SA Stamboek
Elite 2016 Vleisbees Stoetkudde en Kleinvee Stoetkudde van die jaar.
Leopards and Lace, Bloemskou en Oranje Rivier Kelders vir borgskap en
betrokkenheid by Elite 2016.



NUUS INDEKS  TERUG NA BO

© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.