SA Stamboek Nuus

De Heus oorhandig pryse aan Vleissentraal / SA Stamboek Elite 2016 Kleinvee Stoetkudde van die Jaar  GAAN TERUG


Die bekende Soetdoring Boerbokstoet van Mnr Albert van Zyl in die Hoopstad-omgewing het vroeër vanjaar die Vleissentraal SA Stamboek Elite 2016 Kleinvee Stoetkudde van die jaar toekenning ontvang. 

Die groot sukses van sy stoet lê daarin dat sy ramme baie aanpasbaar is.  De Heus was een van die produkborge vir die toekenning.  Hier oorhandig Klasie Hodgson, Nasionale Uitvoerbestuurder – Afrika en Streeksverkoopbestuurder, Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, Noordwes en Vrystaat,  33 sakke Rumilick Ewe

Booster ter waarde van ongeveer R 7 000.00 as prys aan Mnr  Albert van Zyl.  Baie geluk met die besondere toekenning !

 -
 -


NUUS INDEKS  TERUG NA BO

© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.