Telersgenootskappe

Telersgenootskappe


Die SA Stamboekvereniging bestaan uit 64 telersgenootskappe wat 27 bees-, 15 kleinvee-, 16 perde- en ses telersgenootskappe vir ander spesies insluit. Hierdie telersgenootskappe verteenwoordig die belange van 78 verskillende diererasse. Behalwe hierdie rasse hanteer SA Stamboek ook die registrasies van 29 ander rasse, naamlik direkte inskrywingsrasse: klein rasse wat nie ʼn telersgenootskap het nie.




© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.