SA Stamboek Publikasies | Stamboek Fokus

Publikasies  GAAN TERUG


Stamboek Fokus - Die genetiese evaluasie van ’n ras behels die
beraming van teelwaardes met behulp van internasionaal aanvaarbare metodes. Dit sluit ook die beraming van oorerfbaarheid en genetiese korrelasies tussen eienskappe in. Teelwaardes is die mees akkurate hulpmiddel om diere mee te selekteer. SA Stamboek gebruik BLUPmetodiek, wat tans wêreldwyd gebruik word vir die beraming van eelwaardes in vleis- sowel as melkbeeste, skape, bokke en varke.

Stamboek Fokus

Die genetiese evaluasie van ’n ras behels die beraming van teelwaardes met behulp van internasionaal aanvaarbare metodes. Dit sluit ook die beraming van oorerfbaarheid en genetiese korrelasies tussen eienskappe in. Teelwaardes is die mees akkurate hulpmiddel om diere mee te selekteer. SA Stamboek gebruik BLUPmetodiek, wat tans wêreldwyd gebruik word vir die beraming van eelwaardes in vleis- sowel as melkbeeste, skape, bokke en varke.




© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.