Produksie-aantekening boekie

Publikasies  GAAN TERUG


Produksie-aantekening boekie - Die Produksie-aantekening boekie is in 2015 vir die tweede keer uitgereik en is 'n handige hulpmiddel om die aantekening van data in die veld te vergemaklik.  Die boekie is veral van toepassing vir Kleinvee en Vleisbees-aantekening van produksiedata.

Produksie-aantekening boekie

Die Produksie-aantekening boekie is in 2015 vir die tweede keer uitgereik en is 'n handige hulpmiddel om die aantekening van data in die veld te vergemaklik. Die boekie is veral van toepassing vir Kleinvee en Vleisbees-aantekening van produksiedata.

Beskrywing


Die boekie kan gratis bekom word by enige Tegniese Adviseur van SA Stamboek.

 




© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.