Handleiding vir Stoettelers

Publikasies  GAAN TERUG


Stoettelershandleiding - Die eerste Handleiding vir Stoettelers het in 2007 die lig gesien en is saamgestel deur kundiges in die veebedryf van Suid-Afrika.  Die handleiding word by verskeie Universiteite in Suid-Afrika as 'n voorgeskrewe boek aanbeveel.

 

PUBLIKASIE BESTELVORM

Stoettelershandleiding

Die eerste Handleiding vir Stoettelers het in 2007 die lig gesien en is saamgestel deur kundiges in die veebedryf van Suid-Afrika. Die handleiding word by verskeie Universiteite in Suid-Afrika as 'n voorgeskrewe boek aanbeveel.

Beskrywing


Die Handleiding vir Stoettelers is 'n uitstekende hulpmiddel vir Stoettelers wat die stoetbedryf betree.  Die boek kan direk by SA Stamboek bestel word.
 

Pryslys

Handleiding vir Stoettelers
Suid Afrika
Aantal Prys per boek (Btw ingesluit)  
1 - 49 R 100.00 Posgeld uitgesluit
50 + R 90.00 Posgeld uitgesluit
     
Buitelandse Bestellings
Aantal Prys per boek (Btw ingesluit)  
1 - 49 R 150.00 Posgeld uitgesluit
50 + R 140.00 Posgeld uitgesluit
     
Aflewering en Posgeld
Tipe Prys  
Gewone pos - RSA R 66.31  
Oornag posadres - RSA R 135.65
Oornag straat adres - RSA R 158,00
Gewone pos (sonder 'tracking no') - Namibië Kontak vir prys
Courier (met 'tracking no') - Namibië Kontak vir prys
Internasionale lugpos Kontak vir prys

***BTW reeds ingelsuit op alle pryse.


Bestellings

Stuur 'n e-pos na elsa@studbook.co.za om die publikasie te bestel.
 

Bankbesonderhede:

Stemma Animalia
Rekening No: 041231503
Standard Bank
Takkode: 055534

Faks asb u bewys van betaling na die volgende nommer: +27 86 768 9652




© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.