SA Stamboek Publikasies

Publikasies


Die vier mees algemene publikasies wat SA Stamboek tans uitgee is die SA Stoetteler, Die  Handleiding vir Stoettelers, Produksie-aantekeningboekie en "The South African Livestock Breeding".

SA Stamboek Publikasies

Logix Melk Jaarverslag 2015 - This is the 2015/16 Logix Milk Annual Report which releases phenotypic and genetic information on cows participating in Logix Milk Recording and Genetic Evaluation, for the South African Ayrshire, Holstein and Jersey dairy breeds.
Phenotypic information is based on measurements from lactations that were completed during the 2015 lactation year.

Logix Melk Jaarverslag 2015

This is the 2015/16 Logix Milk Annual Report which releases phenotypic and genetic information on cows participating in Logix Milk Recording and Genetic Evaluation, for the South African Ayrshire, Holstein and Jersey dairy breeds. Phenotypic information is based on measurements from lactations that were completed during the 2015 lactation year.
SA Stamboek Jaarverslag 2015 - Information has been obtained from Logix as on 03/01/2016. SA Stud Book serves a variety of
species and breed societies within these species, including beef and dairy cattle, small stock, pigs, horses, ostriches, game and dogs, of which most of presented in this report. SA Stud Book is a registered registering organisation aiding farmers with animal registration, recording, general consultations, on-farm technical advice and genetic evaluations.

SA Stamboek Jaarverslag 2015

Information has been obtained from Logix as on 03/01/2016. SA Stud Book serves a variety of species and breed societies within these species, including beef and dairy cattle, small stock, pigs, horses, ostriches, game and dogs, of which most of presented in this report. SA Stud Book is a registered registering organisation aiding farmers with animal registration, recording, general consultations, on-farm technical advice and genetic evaluations.
SA Stoetteler - SA Stoetteler is 'n diens wat SA Stamboek aan al sy lede en Stoettelersgenootskappe in die Veebedryf bied.  Die Joernaal verskaf semi-wetenskaplike en wetenskaplike inligting en artikels wat van toepassing is op Stoettelers binne die Veebedryf.

SA Stoetteler

SA Stoetteler is 'n diens wat SA Stamboek aan al sy lede en Stoettelersgenootskappe in die Veebedryf bied. Die Joernaal verskaf semi-wetenskaplike en wetenskaplike inligting en artikels wat van toepassing is op Stoettelers binne die Veebedryf.
Stoettelershandleiding - Die eerste Handleiding vir Stoettelers het in 2007 die lig gesien en is saamgestel deur kundiges in die veebedryf van Suid-Afrika.  Die handleiding word by verskeie Universiteite in Suid-Afrika as 'n voorgeskrewe boek aanbeveel.

Stoettelershandleiding

Die eerste Handleiding vir Stoettelers het in 2007 die lig gesien en is saamgestel deur kundiges in die veebedryf van Suid-Afrika. Die handleiding word by verskeie Universiteite in Suid-Afrika as 'n voorgeskrewe boek aanbeveel.
Produksie-aantekening boekie - Die Produksie-aantekening boekie is in 2015 vir die tweede keer uitgereik en is 'n handige hulpmiddel om die aantekening van data in die veld te vergemaklik.  Die boekie is veral van toepassing vir Kleinvee en Vleisbees-aantekening van produksiedata.

Produksie-aantekening boekie

Die Produksie-aantekening boekie is in 2015 vir die tweede keer uitgereik en is 'n handige hulpmiddel om die aantekening van data in die veld te vergemaklik. Die boekie is veral van toepassing vir Kleinvee en Vleisbees-aantekening van produksiedata.
SA Livestock Breeding - SA Stamboek het in 1998 die eerste uitgawe van 'n glansryke periodieke publikasie, die South African Livestock Breeding 1998, die lig laat sien. Die tweede uitgawe van die boek is bekroon met 'n SAPPI Pica-toekenning vir uitmuntendheid.

SA Livestock Breeding

SA Stamboek het in 1998 die eerste uitgawe van 'n glansryke periodieke publikasie, die South African Livestock Breeding 1998, die lig laat sien. Die tweede uitgawe van die boek is bekroon met 'n SAPPI Pica-toekenning vir uitmuntendheid.
  



© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.