Welkom by SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging

Welkom by SA Stamboek

Welkom by SA Stamboek

SA Stamboek se missie is om 'n daadwerklike bydrae te maak tot die verbetering van die produksie-doeltreffendheid van plaasdiere in Suid-Afrika en elders.  

Ons beywer onsself om rekord te hou van die afstamming, registrasiesertifikate en produksiedata van diere en om sertifikate van registrasie-aantekening, produksie en genetiese meriete uit te reik en om hierdie inligting te publiseer. 

Lees meer...
 

Advertensies

Facebook

 

© SA Stamboek. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Stamboek.